French in the Transvaal: The main trends
In: South African Journal of Linguistics, Jg. 10 (1992-08-01), S. 153-158
Online
unknown
Zugriff:
In hierdie artikel word die sosio-kulturele status wat Frans in die Transvaal geniet, hoofsaaklik onder eerstetaalsprekers ondersoek. Die gevolgtrekkings is grootliks gebaseer op die antwoorde van 200 Franssprekende immigrante op 'n posvraelys. Ten einde vas te stel hoe wyd die taal gepraat word, vir watter funksies dit gebruik word, watter invloed hul nuwe omgewing op Franssprekers se kennis en gebruik van en houding teenoor hul moedertaal het, moes die navorsers antwoorde op die volgende vrae vind: Word Frans as huistaal gehandhaaf deur Franssprekers in die Transvaal (FSTVL's) of vind daar by hulle 'n taalverskuiwing na 'n ander taal plaas? Hoe goed ken FSTVL's hul taal? In watter domeine van alledaagse kommunikasie word die taal gebruik/verwaarloos? Wat is Franssprekers se houding teenoor Frans en die ander tale van hul nuwe vaderland?
Titel: |
French in the Transvaal: The main trends
|
---|---|
Autor/in / Beteiligte Person: | Webb, V. N. ; Gräbe, G. E. |
Link: | |
Zeitschrift: | South African Journal of Linguistics, Jg. 10 (1992-08-01), S. 153-158 |
Veröffentlichung: | Informa UK Limited, 1992 |
Medientyp: | unknown |
ISSN: | 1011-8063 (print) |
DOI: | 10.1080/10118063.1992.9724451 |
Sonstiges: |
|