Stellenbosch Media Forum 2003
University of Stellenbosch, 2003
Online
academicJournal
Zugriff:
Stellenbosch Media Forum is an annual publication written and produced by the BPhil (Journalism) class of that specific year in the Department of Journalism, Stellenbosch University. ; "Die sorgsame inagneming van die geskiedenis is deel van sy verantwoordelikheid. Maar terselfdertyd is vernuwing dwingend deel van sy taak," skryf die kanselier, prof. Elize Botha, in die Universiteit van Stellenbosch se jongste jaarverslag oor die rol van die nuwe rektor in die "Heiligen Hailen" van hierdie besonderse universiteit op hierdie besonderse dorp in hierdie besonderse land -in hierdie besonderse tyd. Die woorde van Prof Elize, wat haar loopbaan as joernalis begin het, en onder andere ook 'n lid van Naspers se moederdireksie is, kan ook op ons departement toegepas word. Ook op die joernalistiek en die media. Die geskiedenis is deel van ons verantwoordelikheid. En dit moet verreken word. Nie verniet nie is ons die "geskiedskrywers op galop" - "history in a hurry". Maar ewe veel is dit die joernalistiek en die media se rol om 'n katalisator te wees vir die dwingende vernuwing op alle terreine in ons gemeenskappe en in ons land. Die Departement Joernalistiek, wat met hierdie jubileumuitgawe 25 jaar van joernalistiek-opleiding aan die US vier, het, soos die media die afgelope 25 jaar, deur sy eie transformasie gegaan. Van mense, tegnologie, kursus-inhoud. Dit was altyd 'n departement aan't morfeer, 'n weerspieeling van die mediabedryf self. Reg van die begin af. Wie van daardie eerste klas in 1978 onthou nie die terugkoms na die winterwegbreek, en die afvaardiging wat die professor in sy eie "Oval Office" gaan spreek het nie? Moet 'n mens ook byvoeg, 'n professor wat vinnig agter teekoppies (en natuurlik, ook die vrug van die omgewing) in 'n Pa Piet getransformeer het. Dit het gegaan oor die Vreeslike Verskrikking, by name Shorthand en Snelskrif. Oulike studente - soos wat die departement nog altyd gehad het - het naamlik in die vakansie 'n groot ontdekking gemaak. Dit staan nie in die boek van die lewe, oftewel die ...
Titel: |
Stellenbosch Media Forum 2003
|
---|---|
Autor/in / Beteiligte Person: | De Swardt, Salie ; Moos, Ainsley ; Froneman, Johannes ; Wrottesley, Stephen ; Shaikh, Mohamed ; Pelesa, Mmuso ; Sidego, Conrad ; Ansell, Gwen ; Van Zyl, Lizma ; De Beer, A.S. ; Mchunu, Sandile ; Wiese, Tobie ; Rabe, Lizette ; Pestana, Cathy ; Jordaan, Willem ; Joubert, Jan-Jan ; Nxasana, Sizwe ; Kruger, Anne ; Hoffman, Gerjo ; Wasserman, Herman ; Binge, Herman ; Du Plessis, Tim ; Booyens, Bun ; Malan, Mia ; Van der Vyfer, Marita |
Link: | |
Veröffentlichung: | University of Stellenbosch, 2003 |
Medientyp: | academicJournal |
Schlagwort: |
|
Sonstiges: |
|