So sou dit lyk as dit klaar was; So het dit gelyk:; Kyk die video op; 'Ons hoor mense roep uit die rommel'; Agter elke MANtashe?; )-Hofstryd woed oor Mev. Mantashe glo mynregte wou oordra na familielid bl.-6; Só het dit gelyk; 2 dood; 22 na hospitaal toe gebou in duie stort
In: Die Burger (Cape Town, South Africa), 2024-05-07, S. 1-7
Zeitungsartikel
Zugriff:
Minstens twee sterftes is aangemeld nadat 'n woonstelgebou gister in George ineengestort het, terwyl 22 mense teen vroegaand uit die puin gered en na die hospitaal geneem is. Die George-munisipaliteit sê in 'n verklaring ongeveer 70 bouwerkers was op die perseel toe die gebou, wat in aanbou was, omstreeks 14:00 ineengestort het...
Titel: |
So sou dit lyk as dit klaar was; So het dit gelyk:; Kyk die video op; 'Ons hoor mense roep uit die rommel'; Agter elke MANtashe?; )-Hofstryd woed oor Mev. Mantashe glo mynregte wou oordra na familielid bl.-6; Só het dit gelyk; 2 dood; 22 na hospitaal toe gebou in duie stort
|
---|---|
Autor/in / Beteiligte Person: | @; Ané van Zyl Malherbe Nienaber@; @; @; @ |
Zeitschrift: | Die Burger (Cape Town, South Africa), 2024-05-07, S. 1-7 |
Veröffentlichung: | 2024 |
Medientyp: | Zeitungsartikel |
Sonstiges: |
|