13/13 én 50 punte: 'Dit was 'n goeie dag'; Puntemasjien het ook 'n unieke Aussie-liefdesverhaal
In: Rapport (Johannesburg, South Africa), 2024-06-02, S. 15-21
Zeitungsartikel
Zugriff:
Op 'n snikhete en erg drukkende Saterdag in Maart 1997 was die Haaie en die Highlanders saam in die Super12-kookpot op Kingspark. Dit was 'n dag van groot gesweet in Durban. Dit was ook Gavin Lawless se dag. Die dag toe hy in daardie versengende hitte, en 'n humiditeitsvlak van 100%, vir 'n wêreldrekord van 50 punte gesorg het...
Titel: |
13/13 én 50 punte: 'Dit was 'n goeie dag'; Puntemasjien het ook 'n unieke Aussie-liefdesverhaal
|
---|---|
Zeitschrift: | Rapport (Johannesburg, South Africa), 2024-06-02, S. 15-21 |
Veröffentlichung: | 2024 |
Medientyp: | Zeitungsartikel |
Sonstiges: |
|